Brrrrrrrr

Augustus 7, 2012 in Sonder kategorie

Dit is weliswaar net ‘n paar ligte wit donsies, maar maak die wêreld vrek koud

Die Pieke buite Stellenbosch

29 antwoorde op Brrrrrrrr

  1. Dis net so vrek koud hier..windjie sny diep!

  2. Kon Gisteraand aan my gesig in die wind voel dat dit iewers moes gesneeu het

  3. TS het gesê op Augustus 7, 2012

    Lyk na ‘n by-die-huis-bly-dag!

  4. zephur het gesê op Augustus 7, 2012

    Leeukoud inderdaad vandag

  5. Mooi, hier by ons in Parys val ligte sneeu, te mooi vir woorde.

  6. flapoor het gesê op Augustus 7, 2012

    Oe, dis pragtig. Ek het nog nooit in sneeu gespeel nie, hoop dit val daar by Reitz omgewing, dan gaan ek sowaar ry en speel.

  7. Ja die res van die land kry net die koue

  8. wens ek kon

  9. sop weer

  10. dis die windjie vanaf die sneeu wat so byt

  11. dit maak die wereld prentjie mooi

  12. jou lanklaas gesien. 🙂
    doen dit as jy kan

  13. Dis mooi!

  14. … die reenboog !!!

  15. endlich het gesê op Augustus 7, 2012

    wow, fantasties. Die helderberg was gister ook spierwit. Ek het nog nie vandag gekyk nie, maar ek neem aan dis nogsteeds

  16. in die Klein-Karoo ook net 2 cm koud ..

  17. MarynaM het gesê op Augustus 7, 2012

    Pragtige fotos, soos altyd.

  18. Zunettes het gesê op Augustus 7, 2012

    Dis lekker baie koud hier by ons vanoggend…hoop dit is die laaste stuiptrekkings van die winter…:-)

  19. Die binneland lyk my is alweer toe onder ‘n wit kombers

  20. sien Suid-afrika kry alweer so wit kombers

  21. Dankie Maryna

  22. so vir oulaas word die mense gepiets

  23. Carol460 het gesê op Augustus 7, 2012

    Sjoe, dis mooi foto’s ! Die koue het ons in volle sterkte bereik !

  24. Dit was werklik besonder mooi – was so bly ek het my kamera byderhand gehad

  25. endlich het gesê op Augustus 8, 2012

    ja, ongelooflik. Jy kry seker koud daar so naby aan die pieke.

  26. Ek het net vir iemand gaan kuier wat daar in Jonkershoek in gaste huis gebly het.
    Ons is in Bellville

  27. endlich het gesê op Augustus 8, 2012

    Wel, dis koud in Bellville ook!! veral as jy dalk in ‘n winderige kol is, soos ek 🙂

  28. Net betyds terug vir ons winter!

  29. en as die winter se doodsnikke aanbreek, gaan ek sowaar weeroppak en optrek!!
    Hierdie keer nie weer vir so lank

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.