olimpiese spele

Augustus 4, 2012 in Sonder kategorie

die volgende foto’s wys hoe ver sommige lande en mense sal gaan en wat hulle sal opoffer terwille van olimpiese glorie.

Hard training: Her face etched with pain, a child trains for Olympic glory while her gymnastics trainer stands on her legs.

die artikel

Die volgende deelmener se groot ouers is al ‘n jaar gelede oorlede sonder dat hulle haar ingelig het.  Dit net sodat sy op die olimpiese spele konfokus.  Ook het sy nie geweet dat haar ma kanker het nie.  Eers na haar sege is hierdie nuus aan haar meegedeel

die artikel oor haar

Beide artikels oor Chinese burgers

18 antwoorde op olimpiese spele

  1. Carol460 het gesê op Augustus 4, 2012

    Ai tog ! Dis skreiend !

  2. “jy moet fokus, my kind!”

  3. CBL1979 het gesê op Augustus 4, 2012

    Dis darem net TE erg.

  4. Geitjie1 het gesê op Augustus 4, 2012

    Dis onmenslik!

  5. TS het gesê op Augustus 4, 2012

    Ai tog… dan noem mens dit beskaafd.

  6. Laat iemand in SA dit nou doen!
    Dis mos erger as lyfstraf…nee genade tog.

  7. Adage10 het gesê op Augustus 4, 2012

    Jy moet tog Mao’s Last Dancer lees!

    het jy gesien Google doodle het elke dag ‘n nuwe een?

  8. lekka!!
    Ek het al VEEL, VEEL erger gesien by Shaolin Tempel…no pain no gain!!
    AS jy nie die hitte kan hanteer nie, bly uit die kombuis uit!!
    Die Chinese stof die Weste alweer uit, dis die eintlike probleem…en ek herhaal weer, LEKKA!!

  9. Twaksak het gesê op Augustus 5, 2012

    Sjoe. En hulle eet babas?

  10. Dis om van te kots.

  11. Jy is ‘n doos as jy die tipe ding probeer goedpraat.

  12. Dis vir my erg…..

  13. avega het gesê op Augustus 6, 2012

    Erg!!!

  14. endlich het gesê op Augustus 7, 2012

    siek

  15. endlich het gesê op Augustus 7, 2012

    hy is mos een

  16. …..genade!!

  17. Belaglik! Maak my sommer VIES!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.