nog ietsie oor die olimpiese spele

Augustus 1, 2012 in Sonder kategorie

Wonder watter een van die volgende foto’s sal die album haal

http://www.dailymail.co.uk/news/article-2181431/London-2012-Olympics-Medal-Team-GB-Zara-Phillips-eventing-team-ride-glory.html?ICO=most_read_module

31 antwoorde op nog ietsie oor die olimpiese spele

  1. Classic camilla!

  2. louisna het gesê op Augustus 1, 2012

    Kameel nie die mooiste girl nie.

  3. TS het gesê op Augustus 1, 2012

    Eish … ek het gister ook die perde gekyk… daar was een wat amper by elke een ‘n paal afgespring het Ek het amper gehuil

  4. endlich het gesê op Augustus 1, 2012

    lekker ekspressief, baie beter as die “royal” blikgesig!

  5. Adage10 het gesê op Augustus 1, 2012

    Loop hulle nou in die nag raak….

  6. postatdo het gesê op Augustus 1, 2012

    Man that is one ugly horse…oops…meant to say person…

  7. sirpsa het gesê op Augustus 1, 2012

    Ek hou daarvan as iemand haar so kan inleef.

  8. sirpsa het gesê op Augustus 1, 2012

    En jy Ouboet? Hoe lyk jy??

  9. louisna het gesê op Augustus 1, 2012

    Nie so mooi soos sy nie

  10. Hie hie
    ook nie eers so mooi soos aspris nie

  11. seker senuwees wat dit doen

  12. sy self laat my aan ‘n perd dink, daarom verbeel ek my ek kan haar hoor runnik

  13. beslis baie ekspressief maar darem nie vrek mooi nie

  14. Isn’t she very horsey?

  15. louisna het gesê op Augustus 1, 2012

    Ek is maar lelik

  16. Dit doen sy baie beslis

  17. Praat jy nou van die paaltjies?
    Of van die perre merries

  18. Ek het ook nog nooit ‘n skoonheidskompetisie gewen nie.
    Kameeltjie egter ookie

  19. louisna het gesê op Augustus 1, 2012

    En om te dink Diana is met haar vervang. Eina.

  20. Adage10 het gesê op Augustus 1, 2012

    Die perre merries – leliker kry jy nie sommer nie. Shame

  21. Carol460 het gesê op Augustus 1, 2012

    Ek is bly ek word nie die hele tyd so afgeneem nie. Eish !

  22. ja, so in die kamera se oog wil ek tog ook nie wees nie

  23. MarynaM het gesê op Augustus 1, 2012

    My man noem hulle al lankal pêrrebekke.

  24. Wel hulle bekke is vol pêrretanne, dan moet dit pêrrebekke wees.
    🙂

  25. endlich het gesê op Augustus 2, 2012

    Ek wou se perregesig, maar toe sien ek almal het dit reeds gese, haha!
    Ek weet nie veel van die royalties af nie, maar daar is iets in haar wat ek van hou…ek weet nie wat nie. Dalk die feit dat sy nie juis omgee wat mense van haar dink nie…

  26. dis al die great minds wat dieselfde dink.

  27. endlich het gesê op Augustus 2, 2012

    🙂
    Wanner gaan jy weer terug, rosie? Vandag is darem ‘n lekker dag ne!

  28. Ja ek sit hoeka hier in die sonnetjie en sleg word.
    My teruggaan datum het ek nog nie oor besluit nie. Seker so teen die
    einde van hierdie maand

  29. endlich het gesê op Augustus 3, 2012

    hoop daars nog sonskyndae vir jou, dis ‘n lekker lang kuier!

  30. Daai twee suurknlolle is so vol van hulself dat hulle albei fotos sal inpas.

  31. is hulle nie suur en vol van hulleself nie!!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.