Hoe verklaar u dit?

Julie 27, 2012 in Sonder kategorie

Word die radio program nog uitgesaai?

My opskrif het betrekking op die onderstaande vraagteken en nie op my eie opmerking nie.

Wat laat hom rilll?

29 antwoorde op Hoe verklaar u dit?

  1. Carol460 het gesê op Julie 27, 2012

    Slaat my met ‘n pap snoek ! Ek weet nie !

  2. krokowaan het gesê op Julie 27, 2012

    ignoreer die vent toetentaal; hy kan nie beskaafd kommunikeer nie

  3. postatdo het gesê op Julie 27, 2012

    nah, no idea, I missed the exchange, thank goodness, enjoy your weekend.

  4. krokowaan het gesê op Julie 27, 2012

    nou net jou vorige pos gelees [was vorige dae te besig met inkomstebelasting, jeggie!]. DUS: Welkom terug en geniet dit hier.

  5. Fransie is depressed omdat sy dieet n fokop is.

  6. postatdo het gesê op Julie 27, 2012

    I am afraid it’s more than just his diet Dar, I am trying to think of something that isn’t a fuck-up, will let you know but don’t hold your breath. Are you excited about the Games yet? And by the way, why are you ignoring me?

  7. Thx you too.

  8. sy kop raas

  9. Ek doen, ek doen.
    Mooi naweek vir jou

  10. Baie dankie.

  11. @ Darw. my gevoel is dat hy met meer as net sy dieet sukkel.
    Geniet die sportbelaaide naweek!

  12. TS het gesê op Julie 27, 2012

    hehehehe… dis soos ‘n ou oom wat dieselfde storie oor en oor en oor vertel

  13. endlich het gesê op Julie 27, 2012

    Daar wel so ‘n rits onbeskaafde vloekwoorde in my gedagtes op. Tot sy avatar het al daardie effek op my. Hy is malll

  14. Yes I am excited. Will do a Games post for you.

  15. verlange…..

  16. loudavisi het gesê op Julie 27, 2012

    F is aandagafleibaar en kan nie ‘n kommentaar lewer wat met die skrywe betrekking het nie….sy kop loop met hom weg.

  17. HeavyHenry het gesê op Julie 28, 2012

    Ag jy soek tog nie konsekwente optrede nie, of hoe?

    🙂

  18. Carol460 het gesê op Julie 28, 2012

    Yap !

  19. ha ha. seker nie van hom af nie.

  20. sirpsa het gesê op Julie 29, 2012

    My kop loop ook gedurig met my weg. Soveel opsies en oogpunte om in aanmerking te neem. Ten minste kan jy ons nie van tonnelvisie beskuldig nie 🙂

  21. loudavisi het gesê op Julie 29, 2012

    Nee, wraggies, Aspris, jy is reg!
    Ding met FW is, as jy hom vra wat 2+2 is dan sal hy iets soos “die berge is blou” antwoord…sien jy?

  22. HeavyHenry het gesê op Julie 29, 2012

    🙂

  23. Was dit op ‘n radioprogram?

  24. Lou ek ken nie nog iemand met ‘n groter hart as joue nie!
    ek’s bevrees ek sukkel om sommige van sy opmerkings te verskoon

  25. Ja, maar ek vermoed lang terug al

  26. loudavisi het gesê op Julie 30, 2012

    Die program word nog Sondae op RSG uitgesaai (dink ek) so half twaalf se kant.

  27. philvr het gesê op Augustus 7, 2012

    Ja, Lou is reg, ons luister taamlik gereeld daarna wanneer ek hier by die huis is. Groete, PvR

  28. Sal tog ook weer ‘n slag inskakel. altyd baie interessant (ek was ook lank uit landig – daarom effe tred verloor met radioprogramme)

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.