Om te dink

Julie 20, 2012 in Sonder kategorie

Don’t think. Thinking is the enemy of creativity. It’s self-conscious, and anything self-conscious is lousy. You can’t try to do things. You simply must do things.
Ray Bradbury

Lees ek vandag in die dorp (stad) hierdie Quote raak.

Kom soek dit op die internet en lees dit vir Doring.


Sy kommentaar:  dis rof om te sê.

Ek antwoord hom toe: Wel dink ‘n bietjie daaroor……

Val hy my net daar in die redeLuister na jouself.

19 antwoorde op Om te dink

  1. Carol460 het gesĂȘ op Julie 20, 2012

    Ek kan net dink wat sy reaksie was! 😉

  2. TS het gesĂȘ op Julie 20, 2012

    Jy het my geheel en al verloor!

  3. vuurklip het gesĂȘ op Julie 20, 2012

    Dandelion wine, Golden apples of the Sun, Silver locusts, Martian chronicals, The illustrated man, Something wicked this way comes, ens. …

  4. Perdebytjie het gesĂȘ op Julie 20, 2012

    Jy het jouself lekker vas gepraat!

  5. loudavisi het gesĂȘ op Julie 20, 2012

    haha!
    Die kinders hier sou se: Lekke natte vi jou!

  6. ek het eers gedink die ou is slim, nou lyk dit my hy is nie

  7. Die aanhaling sĂȘ om te dink vernietig kreatiwiteit. Doring stem nie saam nie, toe antwoord ek dink daar oor….. en dis presies wat die aanhaling sĂȘ mens nie moet doen om kreatief te wil wees nie

  8. hy was bedrywig op sy dag.
    Ek weet net van Fahrenheit 451

  9. omtrent

  10. ken nie die uitdrukking nie – gaan dit beslis onthou

  11. exionperfexi het gesĂȘ op Julie 20, 2012

    ek dink nie , daarom is ek nie

  12. shlwanjan het gesĂȘ op Julie 21, 2012

    hehe wat was eerste…die hoender of die eier? (moenie te lank daaroor dink nie….geniet net die smaak!)

  13. shlwanjan het gesĂȘ op Julie 21, 2012

    Ek het nou ontdek (viva wiki) hy het nooit sy bestuurslisensie gekry nie. Ook dat hy sy lewe lank met sy tienerliefde getroud was. altwee moontlik uitvloeisels van nie te veel dink nie? (*tong in kies*)

  14. Wrong het gesĂȘ op Julie 21, 2012

  15. HeavyHenry het gesĂȘ op Julie 21, 2012

    🙂

    Catch 22

  16. HeavyHenry het gesĂȘ op Julie 21, 2012

    Wie- Doring?

    🙂

  17. Twaksak het gesĂȘ op Julie 22, 2012

    Dink is over-rated.

  18. I-like-silly het gesĂȘ op Julie 23, 2012

    *-*

  19. endlich het gesĂȘ op Julie 24, 2012

    Dalk meen hy ure se sit en dink bring jou nerens. Begin met ‘n ding, dan kom die res vanself – sonder om te dink…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.