hier is nog een (opvolg op vorige blog)

Julie 19, 2012 in Sonder kategorie

hier is nog ‘n paar

20 antwoorde op hier is nog een (opvolg op vorige blog)

  1. Neander het gesê op Julie 19, 2012

    Jammer Charles het nooit die nuutste fossielontdekkings en DNA bewyse ervaar nie.

  2. CBL1979 het gesê op Julie 19, 2012

    Dis werklik iets anders!

  3. endlich het gesê op Julie 19, 2012

    interessant hoe party mense se koppe werk – net helemal op ‘n ander level!!

  4. TS het gesê op Julie 19, 2012

    Oeps nou is sy kop seer.

  5. Kennis het die afgelope honderd jaar eksponensieël toegeneem en steeds weet ons regtig nie veel nie.

  6. Baie uniek

  7. Totaal en al enig van sy soort

  8. myne sou ook wees as die ape so in hom rondspring

  9. sirpsa het gesê op Julie 19, 2012

    Sy oor het verkoue.

  10. begaafde visuele kunstenaar

  11. Carol460 het gesê op Julie 19, 2012

    Hierdie man is wraggies begaaf !

  12. 🙂
    sien nou ook so

  13. kan nie besluit of ek werklik daarvan hou nie, vind dit egter baie fassinerend

  14. Ek wonder oor die werklike skilderye, oor die werklike grootte daarvan en of mens ook die geheel eerste sal sien en dan die gedeeltes daarvan

  15. Die kunstenaar het ‘n besondere aanslag!

  16. Dit laat my dink aan die sketse van ‘n woud en dan is daar diertjies so versteek in die takke, wat ek al voorheen gesien het.
    Hierdie is net meer kompleks

  17. loudavisi het gesê op Julie 19, 2012

    vir my is dit net interessant, maar vreeslik lelik…

    ; )

  18. net mos wat ek ook gedink het toe ek vir Exi hier onder geantwoord het

  19. Carol460 het gesê op Julie 20, 2012

    Ek het self daaroor gewonder toe ek dit sien.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.