besonderse song

Maart 25, 2012 in Sonder kategorie

Vanoggend stap daar iemand so entjie agter ons en neurie ‘n melodie wat ek weet ek ken maar net nie kon plaas nie. 

Net toe ek besluit nou gaan ek vir hom wag en vra wat die naam is, gaan hy by die deur van ‘n gebou in.

kan so-iets my nou pla!

Halfuur later kom dit toe na my toe  – The skye boat song

14 antwoorde op besonderse song

  1. erikavz het gesê op Maart 25, 2012

    Ken hom nie maar hy klink goed.

  2. TS het gesê op Maart 25, 2012

    Ek ken dit. Vreemde instrument!

  3. loudavisi het gesê op Maart 25, 2012

    Sulke goed kan my rasend maak!
    Gelukkig het jy ‘n goeie geheue..
    xx

  4. baie nostalgies, met ‘n ryk geskiedenis

  5. Daar is nou opmanes waar die lied gesing word, maar die instrument was vir my ook vreemd, daarom die ene gekies.

  6. Nee, hierdie keer was ek gelukkig, meer dikwels kan ek nie ‘n naam by ‘n melodie bring nie

  7. Neander het gesê op Maart 26, 2012

    Dis ‘n autoharp, mens kry ook ‘n elektriese weergawe wat ‘n Omnichord genoem word.
    Ek het dit ook al in ‘n rock orkes gesien.

  8. age nee…eke kan nie dit luister nie!

  9. ai man.

  10. dit gebeur net al te maklik met ‘n mens

  11. Chirpie het gesê op Maart 26, 2012

    🙂

  12. Carol460 het gesê op Maart 26, 2012

    Wie het dit geskryf ? Onseker

  13. The lyrics were written by Sir Harold Boulton, 2nd Baronet, to an air collected by Annie MacLeod (Lady Wilson) in the 1870s. The song was first published in Songs of the North by Boulton and MacLeod, London, 1884,

    met dank aan wikipedia

Los ’n antwoord vir erikavz. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.