besonderse song
Maart 25, 2012 in Sonder kategorie
Vanoggend stap daar iemand so entjie agter ons en neurie ‘n melodie wat ek weet ek ken maar net nie kon plaas nie.
Net toe ek besluit nou gaan ek vir hom wag en vra wat die naam is, gaan hy by die deur van ‘n gebou in.
kan so-iets my nou pla!
Halfuur later kom dit toe na my toe – The skye boat song
erikavz het gesê op Maart 25, 2012
Ken hom nie maar hy klink goed.
TS het gesê op Maart 25, 2012
Ek ken dit. Vreemde instrument!
loudavisi het gesê op Maart 25, 2012
Sulke goed kan my rasend maak!
Gelukkig het jy ‘n goeie geheue..
xx
rosiemetdorings het gesê op Maart 25, 2012
baie nostalgies, met ‘n ryk geskiedenis
rosiemetdorings het gesê op Maart 25, 2012
Daar is nou opmanes waar die lied gesing word, maar die instrument was vir my ook vreemd, daarom die ene gekies.
rosiemetdorings het gesê op Maart 25, 2012
Nee, hierdie keer was ek gelukkig, meer dikwels kan ek nie ‘n naam by ‘n melodie bring nie
Neander het gesê op Maart 26, 2012
Dis ‘n autoharp, mens kry ook ‘n elektriese weergawe wat ‘n Omnichord genoem word.
Ek het dit ook al in ‘n rock orkes gesien.
I-like-silly het gesê op Maart 26, 2012
age nee…eke kan nie dit luister nie!
rosiemetdorings het gesê op Maart 26, 2012
ai man.
rosiemetdorings het gesê op Maart 26, 2012
dit gebeur net al te maklik met ‘n mens
Chirpie het gesê op Maart 26, 2012
🙂
rosiemetdorings het gesê op Maart 26, 2012
~
Carol460 het gesê op Maart 26, 2012
Wie het dit geskryf ? Onseker
rosiemetdorings het gesê op Maart 26, 2012
The lyrics were written by Sir Harold Boulton, 2nd Baronet, to an air collected by Annie MacLeod (Lady Wilson) in the 1870s. The song was first published in Songs of the North by Boulton and MacLeod, London, 1884,
met dank aan wikipedia