sonnige dae

Maart 17, 2012 in Sonder kategorie

Die plantjies stoot al vir geruime tyd hulle botseltjies en bloeiseltjies uit

vir 2 dae het die son uitbundig geskyn en dis ongelooflik wat die effek daarvan op die mense se doen en late is.

oral word gewoel en gewerfskaf…..

heelgemaak…..

en skoongemaak.

   

Kinders word park toe geneem

Die eienaar geniet die warmer buitelug voor sy kunsgallery

(kyk hoe die voertuie op die agtergrond almal in verskillende fases van deurgang in die straataansluiting is.  Elkeen wag sy beurt af)

Hierdie student het sommer haar hele studeerhoek verskuif sypaadjie toe

agter haar kan mens net-net haar laptop sien

27 antwoorde op sonnige dae

  1. louisna het gesê op Maart 17, 2012

    Pragtige foto’s

  2. HeavyHenry het gesê op Maart 17, 2012

    Jis en dit alles net vir ‘n ou bietjie sonskyn…

  3. frandr het gesê op Maart 17, 2012

    Hier by ons is dit vroegoggend en laataand koelerig en die blare begin verkleur. Jy het nou die beste van die seisoene!

  4. Thx, dis omtrent al wat ek het om te doen

  5. nooit sal sonskyn weer as vanselfsprekend aanvaar nie!

  6. herfs en lente bly my gunsteling seisoene

  7. louisna het gesê op Maart 17, 2012

    Geniet dit

  8. abrham het gesê op Maart 17, 2012

    somer en son en saffier vir my

  9. Dit sê ook al te lekker

  10. HeavyHenry het gesê op Maart 17, 2012

    🙂

  11. pasella het gesê op Maart 17, 2012

    hier klop die herfs aan die deur–wonderlik!

  12. postatdo het gesê op Maart 17, 2012

    Nice pics.

  13. TS het gesê op Maart 17, 2012

    Dis ‘n voorreg om die seisoene so in ‘n ander land te beleef.

  14. Hoekom is jy deesdae so skaars soos hoenertanne

  15. Thx. not much else to keep me occupied

  16. Die seisoene is hier beslis meer intens as in Suid-Afrika

  17. loudavisi het gesê op Maart 17, 2012

    Ons het tans die heerlikste vroee herfs…dae nog warm, maar saans is vars.

    Ek love dit!

    Mal oor jou foto’s

  18. Daaraan gedink dat dit by julle koeler sal raak.
    Toe jy op jou dag die wêreld volgerits het was dit nie so maklik om foto’s te neem en neem en neem nie

  19. dis asof die mense werklik uit hul winterslaap ontwaak en begin met spring cleaning

  20. Carol460 het gesê op Maart 18, 2012

    Letterlik en figuurlik ‘n ander wêreld

  21. dit kan jy weer sê

  22. sideview het gesê op Maart 19, 2012

    nothing is a s welcome as spring where the winters are harsh

  23. The difference is far more prominent

  24. endlich het gesê op Maart 19, 2012

    lekker – by ons natuurlik “quite the opposite”

  25. Nie naweek was alweer grou en natterig.

    Vandag nou alweer meer sonnig as die naweek en die ou sit toe weer voor die kunsgalery op dieselfde stoeltjie en bak

  26. Son doen dit vir my!Oulike foto’s!

  27. Dankie vir jou inloer

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.