Staan sy kop politiek toe?

Maart 16, 2012 in Sonder kategorie

gaan hy in Ronald Reagan se voetspore volg?

volle berig

19 antwoorde op Staan sy kop politiek toe?

  1. TS het gesê op Maart 17, 2012

    Lekker oom daai!

  2. Wel, as ‘n oud-akteur soos Ronald Regan dit kon regkry kan Clooney seker ook….

  3. Didi777 het gesê op Maart 17, 2012

    Hy’s ‘n mooi man!

  4. louisna het gesê op Maart 17, 2012

    Daar is baie slim akteurs. As hy belangstel, why not?

  5. Adage het gesê op Maart 17, 2012

    Hy kan miskien net beter doen as die huidige Bozo in die withuis!
    ‘n Mens moet soms ook maar die media se motiewe bekyk en nie alles glo wat jy lees nie.

  6. ek is nie groot G C aanhanger, maar hy het vir my die mooiste stem

  7. RR was maar power as akteur……

  8. Die probleem is hy dink ook so, en dit sit my altyd af

  9. Vertel nogal agterna van die Darfur projek in ‘n TV onderhoud

  10. Dink jy die Presidente is slim? Die vorige Georgieboy het nie veel tussen die ore gehad nie. ( sou dallk beter vaar as ‘n akteur)

  11. Die hele ding lyk na ‘n georkestreerde arrestasie om maksimum aandag op hulle self te vestig

  12. Adage het gesê op Maart 17, 2012

    Ek dink vir hom gaan dit oor sy saak, hyself kry oorgenoeg publisiteit.
    Ek het dit op die oorseese nuuskanale gesien en dan lyk dit bietjie anders as wat dit in ‘n koerant publiseer word.

  13. louisna het gesê op Maart 17, 2012

    Beslis is almal nie slim nie.

  14. Miskien, maar sy kop is ook maar in sy gat oor die meeste werklikhede,

  15. maar natuurlik…

  16. Carol460 het gesê op Maart 18, 2012

    Sag op die oog…..

  17. mooi stem ook om na te luister

  18. endlich het gesê op Maart 19, 2012

    ek gee nie om nie, solank ek net sal kan KYK wat hy doen

  19. net ‘n plesier vir die oog. 🙂
    Moet egter byvoeg dat ek nie een van sy grootste aanhangers is nie

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.