so ietsie oor evolusie

Januarie 19, 2012 in Sonder kategorie

vra om verskoning vir die taal – het dit so gekry.

10 antwoorde op so ietsie oor evolusie

  1. endlich het gesê op Januarie 19, 2012

    ja, ek hou van die ene

  2. TS het gesê op Januarie 19, 2012

    hy gaan sy vrou haal!

  3. Adage het gesê op Januarie 19, 2012

    En hoe waar is dit nou nie!

  4. Oulik!

  5. Daar is fout met die werk se kleur.

  6. louisna het gesê op Januarie 19, 2012

    Dis net so jammer politici het nie daai insig nie.

  7. Berwick het gesê op Januarie 19, 2012

    🙂

  8. Bwhaahahaha!

    Dis so waar!

  9. Die spotprent is in die kol !

  10. Ha!ha!Wraggies waar!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.