A Cuppa cuppuccino
Januarie 16, 2012 in Sonder kategorie
ek weet dit was nie koffie nie, maar kan sowaar nie meer onthou wat hulle geadverteer het nie.
Januarie 16, 2012 in Sonder kategorie
ek weet dit was nie koffie nie, maar kan sowaar nie meer onthou wat hulle geadverteer het nie.
Carol460 het gesê op Januarie 16, 2012
Wat ook al, dit maak my skoon lus !
TS het gesê op Januarie 16, 2012
Lyk vir my meer na caramel? Maaaaar liplek lekker
loudavisi het gesê op Januarie 16, 2012
Goeie foto anyway!
Madhatter het gesê op Januarie 16, 2012
Goeie foto. Wat van ‘n red cuppucino gemaak van rooibos?
monicahaddad het gesê op Januarie 16, 2012
my geliefkoosde nagereg, koffie met ‘n blobs roomys in, dan lyk mens ok so, koue bolip en warm onderlip 😉
endlich het gesê op Januarie 17, 2012
Guiness?
Modigliani het gesê op Januarie 17, 2012
Dit is ‘n vrek cool kiekie 🙂
Doubtingthomas het gesê op Januarie 17, 2012
Pragtige lippe….