A Cuppa cuppuccino

Januarie 16, 2012 in Sonder kategorie

ek weet dit was nie koffie nie, maar kan sowaar nie meer onthou wat hulle geadverteer het nie.

8 antwoorde op A Cuppa cuppuccino

  1. Wat ook al, dit maak my skoon lus !

  2. TS het gesê op Januarie 16, 2012

    Lyk vir my meer na caramel? Maaaaar liplek lekker

  3. Goeie foto anyway!

  4. Goeie foto. Wat van ‘n red cuppucino gemaak van rooibos?

  5. my geliefkoosde nagereg, koffie met ‘n blobs roomys in, dan lyk mens ok so, koue bolip en warm onderlip 😉

  6. endlich het gesê op Januarie 17, 2012

    Guiness?

  7. Dit is ‘n vrek cool kiekie 🙂

  8. Pragtige lippe….

Los ’n antwoord vir Doubtingthomas. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.