hierdie ene is eintlik ‘n ander blogger se opvolg

Januarie 15, 2012 in Sonder kategorie

Vir Twaksak en sommer ook vir al die Weskussers en almal wat so lief is hiervoor.

Nog ‘n lekker Boere-Englies

geweet ons het hierdie foto iewers, moes dit egter eers net weer gaan soek het.

25 antwoorde op hierdie ene is eintlik ‘n ander blogger se opvolg

  1. TS het gesê op Januarie 15, 2012

    ek huil as ek die prys sien…

  2. Jis dit vat my ‘n tydjie om uit te werk waaaarvan hulle praat!

  3. Hierdie is al hele ruk gelede afgeneem – weet nie eers wat kos die goed deesdae. Pla my gelukkig nie want ek eet dit nie

  4. U Krige(?) se aanhaling is hier heel gepas

  5. 🙂
    ons kon sien wat in die vrieskas lê

  6. Bwhaahaha!

    Jaa!

  7. Adage het gesê op Januarie 15, 2012

    Wat is Cry Fish?
    Jy meen kreef?
    Hahahaha!

    Vis is baie duur hier ook.

    Ek dink nou aan iemand wat eenkeer hier vanaf gebel het vir ‘n klient om te sê hy soek ‘n monster / sample maar hy sukkel met Engels en sê toe vir die man we are looking for a monster
    🙂

  8. waar is hier ook? daardie goeters is in R gemerk. Het dit al geruime tyd gelede afgeneem.
    Onse kind wou ook gaan kyk hoe sy pa water monsters gaan neem het

  9. cry-beloved-fish, cry

  10. Blykbaar smaak die cryfish baie soos kreef.

  11. Cry Fish teen daai prys is genoeg om oor te huil!!!

  12. endlich het gesê op Januarie 16, 2012

    ja, daai fish “cry” as jy hom so liefintag innie kookwater sit.
    maar ek koop hom teen 30 randjies by die smokkelaars – daarvoor gaan neem ek my liksens uit by die poskantoor – virrie gewete…

  13. hulle sê so, ja.

  14. weet nie op dit die vissie self of die koper daarvan is wat huil nie

  15. Die cry het my so geinteresseeer dat ek nie eers die prys opgemerk het nie – dis al geruime tyd gelede geneem by willowbridge se groete en vrugte stalletjie

  16. endlich het gesê op Januarie 16, 2012

    Is jy ‘n oud-weskusser?
    of ‘n oud-durbanviller?
    Die weskus is my aardhemel

  17. as ek myself nie hier in die verre vreemde bevind nie, is ek ‘n Bellviller.

    ‘n GEBORE Transvaler, dus het ek nie meer ‘n heimatland vandat die Transvaal van die map af gevee is nie

  18. endlich het gesê op Januarie 16, 2012

    o ja, was dit nie daardie klein dorpie naby Lichtenburg nie? – sannieshof?

  19. and if they are small they are cry-baby fish

  20. Chirpie het gesê op Januarie 16, 2012

    Sjym, hoekom huil die vis? Oor hy so duur is ?

  21. 🙂
    something like that

  22. dit kan die prys wees, of oorlat iemand wat baie penosel is, hulle hanteer het

  23. Chirpie het gesê op Januarie 16, 2012

    Wie sal weet !

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.