A vote for ANC is a vote for heaven….

Maart 3, 2011 in Sonder kategorie

Aan politiekery steur ek my nie te veel, wat seker nie so goed is nie.  Dit egter daar gelaat.

Oor ons president se intelligensie kwosiënt, het ek, net soos vele ander redelik sterk getwyfel.  Hy het onlangs ‘n uitlating gemaak wat my laat besef het, met hom aan die spits van sake is ons toekoms verseker.

A vote for ANC is a vote for heaven….
meaning soon:
we heaven got electricity,
we heaven got water,
we heaven got jobs,
we heaven got roads…
we heaven got money…

EISH!!!

20 antwoorde op A vote for ANC is a vote for heaven….

  1. Adage het gesĂȘ op Maart 3, 2011

    Ja
    🙂

  2. Trakie het gesĂȘ op Maart 3, 2011

    Hehe, jip.

  3. louisna het gesĂȘ op Maart 3, 2011

    Lyk na ‘n rit op die soustrein.

  4. TS het gesĂȘ op Maart 3, 2011

    ek hoop die heaven kom ver genoeg Noord ook

  5. ystervark het gesĂȘ op Maart 3, 2011

    Good one!

  6. pasella het gesĂȘ op Maart 4, 2011

    Jimmel!

  7. lisabeth het gesĂȘ op Maart 4, 2011

    Eish

  8. gardenia het gesĂȘ op Maart 4, 2011

    We hev die blogs!

  9. hy’t gekom om te bly.

  10. julle sal nie ge”skip’ word nie. 🙂

  11. net so, lewies

  12. sousplane, ouboet1

  13. Eskom het alklaar gesĂȘ dat daar dalk ‘n beurtkrag stelsel in sommige areas toegepas sal word, komende winter.

  14. ons gaan nog baie hulp in hierdie land benodig

  15. 🙂

  16. Thx, ek het ook so gedink.

  17. Jou lanklaas gesien.
    🙂

  18. Sommer baie eish

  19. volgende Sat die 12e

  20. pinkpolkadot het gesĂȘ op Maart 8, 2011

    EISH!!!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.