die perd
Maart 1, 2011 in Sonder kategorie
Antoinette se Donkie storie het my weer herinner aan iets wat baie jare gelede gebeur het.
Dit was ‘n baie klein plattelandse dorpie en die stadsklerk was die ou wat alle plaaslike gebeure en krisisse moes hanteer.
Doring was by stadklerk in die kantoor toe stadsklerk ‘n oproep ontvang. Daar het deur die nag ‘n perd in ‘n varsgegraafde graf geval en niemand weet hoe om hom daar uit te kry nie.
Stadklerk het seker as die verhaaltjie van die donkie in die put gehoor en raai hulle toe aan om grond in die graf te gooi. Antoinette verduidelik baie mooi hoe dit veronderstel is om te gebeur – met verdrag sal die grond die graf weer opvul en die perd kan dan uitkom.
Stadklerk besluit egter (genadiglik moet ek liewer sê) om self te gaan kyk wat daar in die begraafplaas aangaan.
Daar gekom, sien hulle hoe lui en slim die werkers is – hulle het ‘n klein laaigraaf laat kom, maar gelukkig nog net een vrag grond ingegooi gehad.
Adage het gesĂȘ op Maart 1, 2011
dom en lui is ‘n vreeslike kombinasie
đ
Antoinette2008 het gesĂȘ op Maart 1, 2011
hehehe
monicahaddad het gesĂȘ op Maart 1, 2011
dankie tog die stadsklerk het gaan kyk!
Blikskottel het gesĂȘ op Maart 1, 2011
Ek dink ook dom en lui is ‘n aaklige kombinasie, maar dis ongelukkig een wat oral in RSA voorkom.
Maankind2 het gesĂȘ op Maart 1, 2011
Eish!
MEleroux het gesĂȘ op Maart 1, 2011
Arme perd!
rosiemetdorings het gesĂȘ op Maart 2, 2011
dit kan jy omtrent sĂȘ.
rosiemetdorings het gesĂȘ op Maart 2, 2011
dat jy my nou weer hieraan herinner het….
rosiemetdorings het gesĂȘ op Maart 2, 2011
gelukkig, ja.
rosiemetdorings het gesĂȘ op Maart 2, 2011
en ons moet daarmee saamleef
rosiemetdorings het gesĂȘ op Maart 2, 2011
net so, eish!
rosiemetdorings het gesĂȘ op Maart 2, 2011
dis no wat di eengels noem “a close call”
ystervark het gesĂȘ op Maart 2, 2011
Ou sherbet!
christellfourie het gesĂȘ op Maart 2, 2011
Sjoe
rosiemetdorings het gesĂȘ op Maart 2, 2011
dis ‘n uitdrukking wat ek lanklaas gehoor het!
rosiemetdorings het gesĂȘ op Maart 2, 2011
Hi C, hou jy nog uit?
rosiemetdorings het gesĂȘ op Maart 2, 2011
Ja, maar dit was amper of perd het dit dalk nie gemaak nie
pinkpolkadot het gesĂȘ op Maart 8, 2011
LOL…gelukkig dat hy gaan kyk het!!