sommer so vlakketjie. (18S) waarsku net om aan die veilige kant te bly

Februarie 24, 2011 in Sonder kategorie

Baie van julle ken die ou storietjie dalk, vir sommige gaan dit seker ook nie eers so snaaks wees nie en eintlik moes ek geweet het wat gaan kom.  Maar ek het so lekker hier op my eentjie gesit en lag dat ek dit toe maar wil oorvertel.

An elderly woman goes to the  doctor and asks his help to revive her husband’s sex drive.

“What about trying [email protected]@?” asks the doctor.

“Not a chance,” says Mrs. Murphy.  “He won’t even take an aspirin for a headache.”

“No problem,” replies the doctor. “Drop it into his coffee, he won’t even taste it. Try it and come back in a week to let me know how you got on.”

 A week later Mrs. Murphy returns to the doctor  and he inquires as to how things went.

 “Oh it was terrible, just terrible doctor.”

 “What happened?” asks the doctor.

“Well I did as you advised and slipped it in his coffee. The effect was immediate. He jumped straight up, swept the cutlery off the table, at the same time ripping my clothes off and then proceeded to make passionate love to me on the tabletop. It was  terrible.”

“What was terrible?” said the doctor, “was the deed not good?”

“Oh no doctor, it was the best I’ve had in 25 years,  but I’ll never be able to show my face in Mugg & Bean again.”

31 antwoorde op sommer so vlakketjie. (18S) waarsku net om aan die veilige kant te bly

  1. ek het dit nog nie gehoor nie, flippen snaaks!

  2. Goeie een Rosie. Ten minste werk daai pilletjie.

  3. ek smile saam

  4. :¬}
    skies oor BB. ek het sowaar net een gedoen vanoggend

  5. Hy werk, ja. en lyk my jy ook, jy’s skaars

  6. 🙂 volgende keer sal ek in M & B op die uitkyk wees vir jou

  7. hallo Jeanne

  8. Skaars ja, maar darem nie afwesig nie.

  9. Hallo roosdoring. Die een geniet!

  10. :¬} jou lanklaas gesien.

  11. Vetjan het gesê op Februarie 24, 2011

    lol !

  12. sal uitkyk of ek hulle daar sien 🙂

  13. bly jy kon dit geniet.

  14. jy kan net dink.

  15. Hoe lekker lag ek nou op die Sabbatsagtermiddag!

  16. soos ek nou eers joue te sien gekry het. 🙂

  17. Lus, selfs aangehelpte lus, is niemand se maat nie.

  18. ek lag amper meer vir jou opmerking as vir die grap! 🙂

  19. sou ‘n bobbejaan nie dalk eerder hôhô moet seg nie? 🙂

  20. O Genade – wat n verleentheid!

  21. Lekker lag ek nou!!!

  22. gidivet het gesê op Maart 29, 2011

    Wie die laaste lag lag die lekkerste. Hie-hie!
    (Daar’s darem ook ander koffiedrinkplekke!)

  23. jy’s reg. ek kom nou net terug van jou geweste – met gemengde gevoelens.
    Daar is voordele om hier in SA te wees, maar die lewe is net soveel meer georden daardie kant

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.