hierdie restaurant weet hoe.

Februarie 22, 2011 in Sonder kategorie

wil nog die ouer sien wat sal toelaat dat sy kind hier ‘n oorlas is.

30 antwoorde op hierdie restaurant weet hoe.

  1. 🙂

  2. Dis nou ‘n slim een daardie!

  3. shlwanjan het gesĂȘ op Februarie 22, 2011

    Bravo!

  4. LOL dit maak soveel sin!

  5. Chopstix het gesĂȘ op Februarie 22, 2011

    Baie goed!!!- dink net hoe lekker opgewen is ‘n kind na ‘n expresso met baie suiker in

  6. Book_Ends het gesĂȘ op Februarie 22, 2011

    Lol!

    Arme puppy!

  7. hehehe

  8. melvanas het gesĂȘ op Februarie 22, 2011

    Briljant! Ek raak ook erg moerig as hulle so op en af hardloop tussen die tafels.

  9. UNPOCO het gesĂȘ op Februarie 22, 2011

    He-he-he! Elke restaurant behoort so een te hĂȘ.

  10. Ja nee kyk. Dis hoe dit gedoen moet word. Kinders wat in ‘n restaurant rondhardloop soos hooligans is myns insiens glad nie prettig nie!

  11. Ja nee kyk. Dis hoe dit gedoen moet word. Kinders wat in ‘n restaurant rondhardloop soos hooligans is myns insiens glad nie prettig nie!

  12. kan werk, ja

  13. hie, hie.

  14. ons bloggers se bloedjies het dit gelukkig nie nodig nie, nĂš.

  15. hier sal pa kinders opsteek om te jol, vir die kans om hond te kry

  16. en ouers wil gaan rus. 🙂

  17. dis die ander kant van die saak nĂš.

  18. mense is baie oorspronklik

  19. vir extra woema!

  20. Die ouers kom dit of nie agter nie, of dink dis vrek oulik

  21. kan ook nie kla nie, maar dan weer, my kinders het bittermin die binnekant van ‘n restaurant gesien.
    My broer se dogter het ook van kleintyd af slakke geëet wat my ma so laat gril het

  22. jy weet hoe om te onderhandel. 🙂

  23. dan bly dit gewoonlik nie by hardloop nie, dit jil en gil ook

  24. …..net vir ingeval iemand met wille wragtagies dit daar wil waag.

  25. Berwick het gesĂȘ op Februarie 22, 2011

    :-))

  26. :ÂŹ} ook vir jou!

  27. dis vir kinders dalk nog meer van ‘n uitdaging, maar die ouers as dink met so kennisgewing.

  28. Jy sal seker iemand se stoute kinders huur om saam met jou te kan gaan sodat jy die woefsels kan score!

  29. Ja, hulle het mos sulke kwinkslae wat hulle gebruik tydens hulle vlugte

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.