Die betekenis van woorde

November 3, 2010 in Sonder kategorie

Ongelukkig het ek nie baie woordeboeke in my besit nie, daarom ‘n redelik beperkte bron van inligting as dit by die volle betekenis van woorde kom.

HAT 1983

Kritiseer – Beoordeel, kritiek lewer op,

Beledig – Iemand in sy eer krenk, sy goeie naam aantas, slegsê

Afrikaanse  sinomiem- woordeboek  19voertsek

Kritiseer – Resenseer, bespreek

Beledig – seermaak, slegmaak, verneder, te na kom.

Ek weet dat ek kritiek gelewer het by Ghaap se gewraakte pos. Iemand het die opmerking gemaak dat Ghaap sy blog toegemaak het omdat hy so gekritiseer is.  Ek het egter maar  min kritiek raakgelees. 

12 antwoorde op Die betekenis van woorde

  1. Adage het gesĂȘ op November 3, 2010

    O! Ek het gedink voertsek beteken bokker off
    🙂
    Ek stem saam met jou miskien het ek netnie wyd genoeg gelees nie.
    Hoe kan dinge in elk geval ooit verbeter sonder dat mense ‘n standpunt inneem? Kritiek moet jy kan vat soos ‘n … kannie nou nie sĂȘ man nie
    ?

  2. louisna het gesĂȘ op November 3, 2010

    Nee, ek dink die kritiek was nogal fel.

  3. wesnwew het gesĂȘ op November 4, 2010

    stem saam. in my opinie het dit feitlik onmiddelik oorgegaan na ‘n persoonlike aanval (beledigings)… op ghaap en sommer bloggers onder mekaar

  4. daar was bloedweinig kritiek, ek het net ‘n klomp beledigings raakgelees

  5. so regte Free for all fight.

  6. Sjoe, is Ghaap weg?…neee!!

  7. ..ja, ek sien…hy is weg!! Sjoe… !

  8. ja, met baie onaangenaamhede by Litnet.
    🙁

  9. nee a, wat te erg is…..

  10. bernster het gesĂȘ op November 9, 2010

    Goed gesĂȘ.

    Daar het so baie modder (in een rigting) gevlieg dat daar sekerlik iewers ‘n moewiese modderberg moet staan!

    Baie mense kan nie onderskei tussen die twee woordjies nie.

  11. glo nie daar kan genoeg suurstof vir oorlewing onder al daardie modder wees nie

  12. C Sipsma het gesĂȘ op Desember 10, 2016

    Is daar ‘n Arikaanse woord soos obsuluut, klaarblyklik gebruik indien ‘n artikel glad nie herstel kan word nie?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.