‘n vrou se kennis van die binnekant van motorenjin
Junie 25, 2010 in Sonder kategorie
A few days ago I was having some work done at my local garage. A woman came in and asked for a seven-hundred- ten.
We all looked at each other and another customer asked, ‘What is a seven-hundred- ten?’
She replied, ‘You know, the little piece in the middle of the engine, I have lost it and need a new one..’
She replied that she did not know exactly what it was, but this piece had always been there.
The mechanic gave her a piece of paper and a pen and asked her to draw what the piece looked like.
She drew a circle and in the middle of it wrote 710. He then took her over to a car just like hers which had its hood up and asked ‘is there a 710 on this car?’
She pointed and said, ‘Of course, its right there.’
If you’re not sure what a 710 is ………………Scroll down
..
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.nog ‘n bietjie
.
.
.
.
.
.
.
.
.
Amper daar….
.
.
.
.
.
eiewys-gekkigheid het gesê op Junie 25, 2010
LOL klink nogal soos iets wat ek sal kwyt raak…
louisna het gesê op Junie 25, 2010
Pop nie baie slim nie.
rosiemetdorings het gesê op Junie 25, 2010
kan my ook met haar vereenselwig
rosiemetdorings het gesê op Junie 25, 2010
sy’s ‘n poppie
rosiemetdorings het gesê op Junie 25, 2010
😉 weet mos nie wat om te verwag nie
kobusvictor het gesê op Junie 25, 2010
Was sy dalk blond? (net ‘n grappie! Moenie my kruisig nie.)
louisna het gesê op Junie 25, 2010
OK, nou verstaan ek.
diefotoman het gesê op Junie 25, 2010
:)tenminste het sy gepraat.
kerneelsie het gesê op Junie 25, 2010
Hehehehehe
Dis soos die vroutjie wat haar kar invat omdat hy nie lekker loop nie. Toe kyk die ou so bietjie rond, en sê vir haar “K*k in die airfilter”
Sy het hom so rukkie aangekyk, toe vra sy: “Hoeveel keer ‘n week moet ek dit doen?”
rosiemetdorings het gesê op Junie 25, 2010
jy’t my uitgevang. ek het die storietjie bietjie geredigeer
rosiemetdorings het gesê op Junie 25, 2010
ja, nogal nè. 😉
rosiemetdorings het gesê op Junie 25, 2010
ons hoef nie te weet wat daar aangaan nie.
😉
rosiemetdorings het gesê op Junie 25, 2010
thx vir die smile.
Iemand het die foto’tjie so gekyk en gevra, wat maak daai ding?
rosiemetdorings het gesê op Junie 25, 2010
lag maar. daars weer ander goed waarvan die evageslag meer weet as die manne
rosiemetdorings het gesê op Junie 25, 2010
Sal dit graag wil sien gebeur!!! 😉
kerneelsie het gesê op Junie 25, 2010
Jip. Jy sien hom ook soos ekke. hehehe
rosiemetdorings het gesê op Junie 30, 2010
Wat onder die bonnet aangaan, het ek absoluut geen belang by nie