onse eerste ryding

Junie 24, 2010 in Sonder kategorie

vir Maankind

Voorlopig ietsie uit die 70’s, wel van ‘n ander aard

10 antwoorde op onse eerste ryding

  1. 1200 DELUXE met so venieltoppie

  2. Berwick het gesê op Junie 24, 2010

    🙂

  3. hy’t laat wiel as die pedaaltjie getrap word

  4. Nie sommer van hier nie

  5. Hulle het nog sulke klein 3hoekige venstertjies voor langs die kant gehad met so opslaan knippie. Die een ruitjie wou nie heeltemaal toemaak nie dan het hy so gewoei as jy ry

  6. 😉 ook so van hierdie kant af.

  7. Al die duidelik verouderde foto’s wat gepos is, het my gedagtes ook ver paaie laat loop.

  8. Yes!!!! en hoe. Baas hier raak toe skoon nostalgies toe hy sien ek het ons stofblikkie op die blog gesit.

  9. fanjan het gesê op Junie 26, 2010

    Dit was lekker karre, ook so oue gehad, vorm net bietjie anders. Dan is julle nog by die see ook. Goeie ou dae.

  10. Daai karretjie het ‘n TP registrasie gehad. Was destyds met vakansie. Het eers later by die groot dam uitgekom

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.