Rugby finals
Mei 28, 2010 in Sonder kategorie
Julle wat kla dis so stil,
wat van ‘n paar rugbytelling voorspellings.
die stiltes is nodag sodat julle al die ander verpligtinge wat wag kan nakom.
Mei 28, 2010 in Sonder kategorie
Julle wat kla dis so stil,
wat van ‘n paar rugbytelling voorspellings.
die stiltes is nodag sodat julle al die ander verpligtinge wat wag kan nakom.
Mei 28, 2010 in Sonder kategorie
13 Things PMS Stands For
1. Pass My Shotgun
2. Psychotic Mood Shift
3. Perpetual Munching Spree
4. Puffy Mid-Section
5. People Make me Sick
6. Provide Me Sweets
7. Pardon My Sobbing
8. Pimples May Surface
9. Pass My Sweatpants
10. Pissy Mood Syndrome
11. Plainly; Men Suck
12. Pack My Stuff
dan NB: 13. Potential Murder Suspect
Mei 27, 2010 in Sonder kategorie
Acknowledge the award giver:
Ekke myself . thx maar sal moet hard dink
Seven traits/facts unknown to you pertaining to me
1 Matriek Ingels net deurgekom omdat ons onderwyser die eksaminator geken het
2 NUUSKIERIG hoekom is dit in Engels?
3 mal oor lees, maar ek dink die bloggers is almal
4 praat eers en dink dan
5 Lief vir die buitelewe en tuinmaak
6 baie hoë RTC (Resistance to change)
7 bang vir 7 because seven ate nine
Award 10 bloggers that you’ve recently discovered that deserve the award “Versatile Blogger”
Dinkweer
Ludwig
Hans
Ekke myself
Erika
ouboet
Janklaas
Zeppie
Maanblom in absentia
Lou
Mei 27, 2010 in Sonder kategorie
Vanoggend het ek ‘n vrou ontmoet wat die mooiste suiwerste Afrikaans praat! Maar hoe anders as sy vir jare onder een dak was saam met ‘n man wat geleef het vir die uitbou van Afrikaans. Ek moet bieg: het myself ‘n slag of wat gekorrigeer en ook my woorde weldeeglik getel, want afsteek wou ek nie.
By die huis gekom het ek dadelik gaan google oor die groot geeste se opinie oor die behoud van die taal.
Kry vir TBAK 190 lede maar kan nie regtig uitmaak hoe aktief hulle is nie. Nog vele hits ander maar tipies ek, nie lus om te sif en te soek nie, maar die algehele indruk is dat daar nie meer vele kampvegters vir ons taal is nie. Baie geskrifte oor US se taal opsie, maar nie veel oor die kwaliteit van die taal nie. Is die skrif aan die muur?
Die vrou wat my laat dink voor ek praat? Tony Links (vir jare by UWK) se weduwee. Daar was nou ‘n kampvegter vir die taal wat ons praat!!
Mei 26, 2010 in Sonder kategorie
Charles Schultz Philosophy
1. Name the five wealthiest people in the world.
2. Name the last five Heisman trophy winners.
3. Name the last five winners of the Miss America.
4. Name ten people who have won the Nobel or Pulitzer Prize.
5. Name the last half dozen Academy Award winners for best actor and actress.
6. Name the last decade’s worth of World Series winners.
How did you do?
The point is, none of us remember the headliners of yesterday.
These are no second-rate achievers. They are the best in their fields. But the applause dies. Awards tarnish.
1. List a few teachers who aided your journey through school.
2. Name three friends who have helped you through a difficult time.
3. Name five people who have taught you something worthwhile.
4. Think of a few people who have made you feel appreciated and pecial.
5. Think of five people you enjoy spending time with .
Easier?
The lesson:
The people who make a difference in your life are not the ones with the most credentials, the most money, or the most awards. They are the ones that care .
Mei 26, 2010 in Sonder kategorie
Met operasie : foto’s orden, het ek op hierdie foto afgekom. ‘n Studente uitstappie. Daar word so baie dinge as vanselfsprekend aanvaar wat vir die gestremde persoon ‘n groot uitdaging is – soos om in ‘n kano te kom. Wonder of ek my sit sommer net so sou kon kry sonder om te kantel.
Mei 25, 2010 in Sonder kategorie
Ek het nou eers die Beeld se stories oor die afgelope naweek se Soweto-wedstryd gelees.
Ek lees hoe Ivy ferreira ‘n taxi-rit oorleef en kyk na foto’s, een met onderskrif Koos sê dankie, en gewaar die ongelooflike brug wat sport kan bou.
Sien uit na die komende naweek se gebeurtenis: Watter Stormer ondersteuner sou andersins sommer in die lang pad val en Soweto gaan besoek.
Dis nodig dat daardie sportmangees ook sal oorspoel na al die ander landsburgers.
Mei 24, 2010 in Sonder kategorie
DIE KUIKEN IN DIE GUTTER.
My kinders het vir extra sakgeld soggens Burgers afgelewer. die een oggend kom die een by die huis en sê hy ‘n klein voëltjie in die stormwater inlaat gehoor.
Ons sit toe dadelik af soontoe en ja, daar is die piepgeluidjies weer. Toe’s dit operasie kuiken red. Die grid word afgehaal en die kiewietkuikentjie word maklik bygekom. Maar wat maak mens nou met so dingetjie.
Skuins oorkant die pad was ‘n stukkie oop grond waar gewoonlik verskeie voëls is, onder andere ‘n paar kiewiete. Ons besluit om die donsdingetjie by hulle te gaan los.
Die groter voëls het hom dadelik begin pik en verjaag en ons red kuikenkie weer ‘n slag. Ry stadig rond in die omgewing en kry nog ‘n paar kiewiete waar die vorige proses homself herhaal.
Net so skuins oor die pad gewaar ons nog ‘n troppie kiewiete en stap toe sommer nader, maar nie vreeslik positief nie. En dis net hier waar die troppie naderskarrel en om die kliending begin kloek en piep – ‘n baie duidelike verwelkoming.
Ons het ons verwonder aan die wonder van die natuur.
Mei 24, 2010 in Sonder kategorie
Party is al oud maar vir een of twee het ek lekker gegiggel Graad 5 Afrikaans Eksamen |
Mei 23, 2010 in Sonder kategorie
Deborah Steinmair beskou die kuberruim as ’n wêreldwye hoekie vir eensames.
Hierdie storie raakgelees op litnet se webbladsy.
is dit so of nie? kan nogal in my geval so wees.
Onlangse kommentare