0 thoughts on “Een van my kortverhale is ingeskryf vir ‘n skryfkompetisie…

  1. Ek het gaan lees en dis goed geskryf – maar voel of dit stomp eindig, asof daar nog n paragraaf of twee moes wees. Met die eerste lees… Hmmm. Duidelik mis ek iets. Ek sou dit in ‘n veel langer verhaal wou sien, wou sien wat verder gebeur:)

  2. hi. BAIE dankie vir die terugvoer! daar is nog ‘n hele ‘back story’ en toekomstige hoofstukke vir die storie. so jou gevoel dat dit stomp geeindig het, is 100%

Leave a Reply

Your email address will not be published.