Dag 1 van die 9 dag detox

Ter voorbereiding vir die 9 dag lewer detox het ek gisteraand 3, in plaas van die gewone 1, glase wyn gedrink en ‘n halwe blok donker sjokolade geeet. Ek is oortuig daarvan dit gaan die onttrekkingsimptome verlig.

8 thoughts on “Dag 1 van die 9 dag detox

Leave a Reply

Your email address will not be published.