BLOOTS Posted on June 5, 2012 by rewaco Sonder saal. ? Perd bloots ry. Iemand bloots ry, hom kwaai berispe, hom baie swaar laat kry. @NBPublishers
ek lag nou kliphard! wat van (as jy dit nou niks schmaak nie) ek probeer weer en skryf ‘n tweede een? Reply ↓
nee! moet nou nie moeilikheid maak vir my nie. 🙂 dit verwys na geen uitgewer nie. watch this space. Reply ↓
ek lag nou kliphard! wat van (as jy dit nou niks schmaak nie) ek probeer weer en skryf ‘n tweede een?
My sensitiewe wese se vir my dat jy nie heeltemal tevrede is met jou uitgewer nie…
🙂
nee! moet nou nie moeilikheid maak vir my nie. 🙂 dit verwys na geen uitgewer nie. watch this space.
Jammer! My sensitiwiteit is dan gebreek!
🙂
he he he.