top of page
Izak de Vries

Woordfees 2011 se voorbereidings

Ek was al om 06h45 by die Woordfees vanoggend.

Daar is nog vir oulaas gevee...

... en Melt, die ongelooflike Melt, is steeds so vars en vriendelik soos altyd terwyl hy plakkate opsit. Ek het gisteraand om 22h30 nog met hom gepraat - hy was toe nog aan die werk.

Viva Melt Myburgh! Melt is die Woordfees se woorkunsprojekbestuurder.

1 view

Recent Posts

See All

Ena Murray deur die oë van ander

Ena Murray: 27 Desember 1936 – 4 Junie 2015 Alle foto's deur Susan Bloemhof Lekkerleesboekrak op Facebook was die eerste. Voor sonop was...

Why? / Hoekom?

A brief explanation on why I run without shoes. (Afrikaans hieronder) Nou die Afrikaans: Hoekom kaalpoot?

コメント


bottom of page