Gedenk die werker / Celebrate the worker
Dink dan aan hulle wat nie werk het nie / Then think of those with no job.
Joernalis / Journalist
Trekarbeider (van Malawi) / Migrant worker (from Malawi)
Kok / Chef
Sekswerker / Sex worker
Digter / Poet
Komediant / Comedian
Handearbeider / Manual labourer
Skrywer / Author
Treindrywer / Train driver
Boer / Farmer
Kelner / Waitron
Huishulp / Domestic worker
Fotograaf / Photographer
Besturende direkteur / Managing director
Musikant / Musician
Uitgewer / Publisher
Sekuriteitswagte / Security guards
Kroegman / Barman
Jagter / Hunter
Akademikus / Academic
Lorriedrywer / Truck driver
Akteur / Actor
Brandweermanne / Firemen
Sekretaresse / Secretary
Tronkbewaarder / Prison guard
Model
Kinderoppasser / child minder
Onderwyser / Teacher
Dokter / Doctor
Kunstenaar / Artist
Entrepreneur
Vrugteverkoper / Fruit seller
***
MAAR: Wat van hulle? / BUT: What about them?
Vlugteling / Refugee
Bedelaar / Beggar
Mishandelde huisvrou / Abused housewife
’n Skoolmeisie met drome / A schoolgirl with dreams
Werklose vroue met drome / Jobless women with dreams
’n Seuntjie wat eendag ?? / A boy who will one day ??
Waterdraers / Water carriers
Comments