top of page
Izak de Vries

Viva SA!

O, en dis nog ’n ding: Sarah sê as jy in Afrikaans vloek, is dit nog beter!

Die Engelse pers in Visdorpie was dit eens: Suid-Afrika moet ons koppe laat hang oor die geweld wat tans die bloed in ons strate laat loop.

Daarom is dit lekker om ’n goeienuusstorie in die pot te gooi. Ons kan trots wees op ons vloeke! Hier is selfs op LitNet se blogs so ’n paar mense wat hard probeer het om Shock Jock Niehaus uit sy stoel te lig.

Ek gaan my eie knaap nou bad. En dankbaar wees ek kan, dat ek weet ons gaan vannag veilig slaap.

Dink aan hulle wat vannag met klein kindertjies in kerke skuil.

1 view

Recent Posts

See All

Ena Murray deur die oë van ander

Ena Murray: 27 Desember 1936 – 4 Junie 2015 Alle foto's deur Susan Bloemhof Lekkerleesboekrak op Facebook was die eerste. Voor sonop was...

Why? / Hoekom?

A brief explanation on why I run without shoes. (Afrikaans hieronder) Nou die Afrikaans: Hoekom kaalpoot?

Comments


bottom of page