top of page
Izak de Vries

The novelty of the novel

Een van die voordele van insomnia is dat ’n mens soms tyd kry om te lees. Ek wil graag ’n interessante teks met julle deel. Bert Olivier, die Baaise filosoof, het ’n stuk geskryf oor “the novelty of the novel”.

So lui die eerste paragraaf:

One of the most enjoyable things that one can share with one’s wife, husband, lover or partner, must surely be reading with and to each other. And what better form of literature to share in this fashion than the ever “novel” literary phenomenon, to wit, a novel. Sure, if both of you happen to be academic types, the odd philosophical or psychoanalytical text makes good reading together, too, but when it happens at night, before going to sleep, a novel is invariably the better, more enjoyable choice.

Dis nie ligte leesstof nie, maar dis baie interessant. Hier is die volledige skakel.

1 view

Recent Posts

See All

Ena Murray deur die oë van ander

Ena Murray: 27 Desember 1936 – 4 Junie 2015 Alle foto's deur Susan Bloemhof Lekkerleesboekrak op Facebook was die eerste. Voor sonop was...

Why? / Hoekom?

A brief explanation on why I run without shoes. (Afrikaans hieronder) Nou die Afrikaans: Hoekom kaalpoot?

Commenti


bottom of page