top of page
Izak de Vries

Soentjie


Ek kom terug uit die bos, en vind Joan Hambidge se resensie (dankie Ou Top dat jy kom sê het).

Joan sê:

En een van die belangrikste teoretiese tekste oor die liefde is Roland Barthes se ’n Liefdesdiskoers. Dié Franse teoretikus wys op liefhê as ’n semiotiese tekensisteem wat jou oorweldig: Die Geliefde word jou hele universum waarin elke teken jou herinner aan hom of haar.

Daar in die bos is die universum groot en groots. ’n Mens sien weer sterre. En dan is dit lekker om die geliefde saam met jou te hê.

Awie Badenhorst, het sy lang lens gebruik om paparazzo te speel. Dis hy wat die foto hierbo geneem het.

2 views

Recent Posts

See All

Ena Murray deur die oë van ander

Ena Murray: 27 Desember 1936 – 4 Junie 2015 Alle foto's deur Susan Bloemhof Lekkerleesboekrak op Facebook was die eerste. Voor sonop was...

Why? / Hoekom?

A brief explanation on why I run without shoes. (Afrikaans hieronder) Nou die Afrikaans: Hoekom kaalpoot?

Comentarios


bottom of page