top of page
Izak de Vries

Snaaks... genderstereotipes in lees?

  1. Alta Cloete, een van ons lekkerste resensente, sê die ander dag vir my spanningsromans doen dit nie nou eintlik vir haar nie.

  2. Dit laat my toe dink. Ek lees baie liefdesverhale, maar as jy my nou Mars toe stuur en sê ek kan elke tweede dag ’n e-boek ontvang, maar ek moet ’n enkele genre kies, dan sal ek beslis spanning kies, enige tyd, bo liefdesromans. Mea Culpa.

  3. Toe lees ek Monique Bisschoff se lekker resensie van Henk Breytenbach se debuutroman, Kodenaam Icarus, en magtig, she gets it! Tog sê sy: “As ’n self-erkende liefdesslaaf, moet ek bieg: Henk Breytenbach se debuut, Kodenaam Icarus is nie juis die tipe boek wat ek sommer sal nadertrek nie.” Nou ja. Lees gerus Monique se resensie. Dis kort, maar dit wys dat mense wat baie lees, soos Monique, oor genres heen kan lees én verstaan.


bespreking van Kodenaam Icarus hier; en my bespreking van Gelyke kans hier. En dan is daar hierdie stuk wat ek ’n hele ruk vroeër geskryf het oor stereotipering: Woekerende vroue = ((lesende brein – penis) x gelyke regte) Lekker lees, almal!

4 views

Recent Posts

See All

Ena Murray deur die oë van ander

Ena Murray: 27 Desember 1936 – 4 Junie 2015 Alle foto's deur Susan Bloemhof Lekkerleesboekrak op Facebook was die eerste. Voor sonop was...

Why? / Hoekom?

A brief explanation on why I run without shoes. (Afrikaans hieronder) Nou die Afrikaans: Hoekom kaalpoot?

Opmerkingen


bottom of page