Julle ken seker NP Van Wyk Louw se mooi gedig “Rondloper”. Dit begin só:
Rondloper Hy’s klein en skraal en baie moeg, sy klere vaal en muf van stof, want heel die warm dag het hy die paaie, paaie langs geslof.
Herman van den Berg het dié gedig getoonset op sy nuwe CD Dit is wat dit is. Hy het pas die musiekvideo daarvan bekendgestel. Dit is op YouTube. Geniet dit!
En koop sommer die CD.
Comentários