Haar twee kinders, Fanie… en Tokkie, het in sware omstandighede uitgestyg: hy in atletiek, sy in musiek.
Ouma Marietjie was jare lank ‘n beminde inwoner van Bultfontein. Dis waar ek haar (via haar mooi dogter) leer ken het. Sy was die rede waarom ek nooit van skoonma-grappies gehou nie!
Comments