(c) Artscape
Mense. Ek en die geliefde het gisteraand Poet and Prophetess gaan kyk.
WOW. Gaan heen. Die speelvak eindig Saterdagaand.
Dís nou internasionale plaaslike musiek, as ek nou so vreemd mag klink.
Gaan. Julle gaan nie spyt wees nie. My skoonpa en sy geliefde het die openingsaand bygewoon en dit ewe veel geniet. Dit het dus ’n wye trefwydte!
Lees my blog oor dié opera as julle meer wil weet.
Comentarios