Moeilike boeke wat ook ’n goeie storie het.
Lekkerleesboeke wat ook op vele vlakke iets beteken.
Boeke waarin die skrywers allerlei letterkundiges truuks probeer, maar heeltemal vergeet om te vermaak.
Ligte vermaak wat in een sitting gelees en geniet kan word sonder om enige verdere vrae aan die leser te stel. Al vier het ’n plek. Te veel Afrikaanse mense dink egter steeds dat die enigste boeke wat in die kanon hoort, nommer 3 is, terwyl dit wêreldwyd nommers 1 en 2 is wat literêre verkope dryf, met nommer 4 wat dit vir uitgewers moontlik maak om nommer 3 (soms) uit te gee.
Izak de Vries
Comments