top of page
Izak de Vries

Om aasvoëls te soek in die koue

(Kliek op die foto om dit groter te maak)

Canon 7D; Canon EF 300mm f/4L IS USM, 1/500 f6.3 ISO250 Ná ’n tydjie het hy opgestyg, nuuskierig nader gevlieg en weg was hy.

(Kliek op die foto om dit groter te maak)

Canon 7D; Canon EF 300mm f/4L IS USM, 1/500 f4 ISO100 Gelukkig kon ek ’n klompie foto’s kry soos hy nadergekom het.

(Kliek op die foto om dit groter te maak)

Canon 7D; Canon EF 300mm f/4L IS USM, 1/640 f4 ISO100 Ongeveer ’n uur later het ek en my ma die skuiling verlaat om te sien of ons voëls gewaar. Ja, inderdaad. So vyf kilometer verder was ’n swerm voëls aan die sirkel om ’n vars karkas – op ’n plek waar dit nie bereikbaar was nie. Nou ja. Kliek hier vir nog vakansiefoto's.

2 views

Recent Posts

See All

Ena Murray deur die oë van ander

Ena Murray: 27 Desember 1936 – 4 Junie 2015 Alle foto's deur Susan Bloemhof Lekkerleesboekrak op Facebook was die eerste. Voor sonop was...

Why? / Hoekom?

A brief explanation on why I run without shoes. (Afrikaans hieronder) Nou die Afrikaans: Hoekom kaalpoot?

留言


bottom of page