top of page
Izak de Vries

'n Laaste Woordfeeskykie

Dis nou die laaste van my Woordfeeskiekies, want die fees is nou al lankal verby.

Elsa Joubert. As jy nog nie een van haar boeke gelees het nie, begin nou!

Wilna Snyman. Lees gerus hierdie berig wat oor haar geskryf is in die Beeld.

André le Roux, die skrywer van Kan ek maar aan jou selluliet vat? Hy sê dis die Kook & Geniet van intieme verhoudings ...

Hendrik Venter, die uitgewer van Pomp.

Kerneels Breytenbach: uitgewer, skrywer, lekkerbek, resensent, musiekkenner ...


Ampie Coetzee praat oor die sensuur van die apartheidjare.

Die beeldskone Marlene le Roux. As jy hierdie pragtige vrou sonder ’n draad klere wil beleef, koop die boek Look at me. Maak ek nou van haar ’n seksobjek? Dalk, maar koop eers die boek voor jy my aanvat!

Riaan Visman oor die stuk Trainsmash.

Sommerfoto 1: Laataand in die Plataankafee.

Sommerfoto 2: ’n Lang sluiterspoed, ’n stewige boom en ’n optiese beeldstabiliseerder maak spoke wakker in die Bos.

Sommerfoto 3: Studente op pad na ’n jol.

Ek wil nog ’n Woordfeesstorie vertel oor Pieter W. Grobbelaar. Ek hoop om dit binnekort te doen. Dan is ek klaar.

2 views

Recent Posts

See All

Ena Murray deur die oë van ander

Ena Murray: 27 Desember 1936 – 4 Junie 2015 Alle foto's deur Susan Bloemhof Lekkerleesboekrak op Facebook was die eerste. Voor sonop was...

Why? / Hoekom?

A brief explanation on why I run without shoes. (Afrikaans hieronder) Nou die Afrikaans: Hoekom kaalpoot?

Comments


bottom of page