top of page
  • Izak de Vries

My cool ouma, die proffie


Ek het vroeër vanjaar oor haar geskryf, ek gaan nie al die interessante staaltjies weer herhaal nie. Sou julle meer wou weet oor haar literêre bydrae tot Suid-Afrika, hier is die skakel, ek kan nie beter as Hennie van Coller en Bernard Odendaal nie. Vir ’n beknopte opsomming, hier is die Encyclopaedia of South African, Arts, Culture and Heritage. Vir my was sy egter ’n ouma.


* * *

49969229_0_Img2

* * * Onthou, Marita nooi jou om ’n foto van jou en jou kleinkind op haar Facebookgroep te plak. Die oulikste foto sal jou die kans laat staan om saam met Marita te gaan koffie of tee drink wanneer sy volgende jaar weer Suid-Afrika toe kom. As jy slim genoeg is om ’n kopie van Die coolste ouma op aarde by jou foto in te sluit, dan gaan jy sommer nog punte bykry! Koop Die coolste ouma op aarde hier.

6 views

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page