Die leraar slaan die Bybel oop en lees vir sy kuddetjie die Tien Gebooie. Skielik skiet ‘n skok deur sy lyf wat sy kunstande laat ratel.
“Tou shalt commit adultery.” So staan dit hier in Eksodus. Geen teken van die allerbelangrike “not” nie.
Daardie lansie vir egbreuk is per ongeluk gebreek. ‘n Vrot proefleser het bo-oor die “ligte mistykie”gelees in die Engelse Bybel van 1631. Darem net ‘n duisend is daarmee gedruk.
Lees dit ook in J. Stephen Lang se “Leer ken die Bybel in 30 dae”.
Comments