Een van wyle Jan Scholtz se monumente by Volksblad is die stylvolle redakteurskantoor met sy meubels van stinkhout en birmaanse kiaat. Die meubels is deur die meester-vakman Jan gerestoureer met die opgradering van die gebou in 1986. My voorreg gewees om in daardie deftige ka
Elke oggend ‘n gevoel van weldadigheid gekry as ek daardie kantoordeur oopsluit.
Dankie, Buurman.
Naskrif: Dr. AJR van Rhijn het un die 40’s by dieselfde lessenaar gesit. Was toe ‘n skoolseun in Kimberley – sonder die vaagste benul dat dit my ook beskore sal wees. Huidige redakteur, Johanna van Eeden, sit steeds by die lessenaar. Kantoor is ook feitlik onveranderd. Deesdae minus asbak. En natuurlik is die rekenaar in die plek van die tikmasjien.
Comments