top of page
Izak de Vries

Grootgeword

Ek ken hierdie meisiekind al vandat sy in doeke was. En kyk nou net hier.

Funie is gewoonlik agter die kamera (sy help my dikwels as ek skiet), maar hierdie keer het sy my darem toegelaat om háár af te neem.

Sy sê die volgende keer wanneer dit gebeur, is wanneer sy trou.

Kyle is die gelukige kêrel wat haar hand gewen het vir die matriekdans.

Al die foto’s hierbo is geneem met ’n Canon 7D en ’n Canon 24 – 70mm f.28 L lens. Die lig is verskaf deur twee Canon Speedlight 430-flitse wat deur wit sambrele geskiet is.

Want sy is dit werd!

Hierdie een is geskiet met ’n Canon 7D en ’n Canon 85mm 1.8 lens.

2 views

Recent Posts

See All

Ena Murray deur die oë van ander

Ena Murray: 27 Desember 1936 – 4 Junie 2015 Alle foto's deur Susan Bloemhof Lekkerleesboekrak op Facebook was die eerste. Voor sonop was...

Why? / Hoekom?

A brief explanation on why I run without shoes. (Afrikaans hieronder) Nou die Afrikaans: Hoekom kaalpoot?

Comments


bottom of page