Chanette Paul se Ewebeeld is Saterdag op Stellenbosch bekendgestel. Hier is sy saam met die plakkaat wat die praatjie aangekondig het.
Vier skrywers op ’n ry: Martin Steyn, Wilna Adriaanse, Chanette Paul en Jan van Tonder.
Chanette teken boeke.
Ewebeeld is Chanette se tiende spanningsroman en vorm ’n soort eenheid met Siende Blind (ook 'n e-boek) en Raaiselspieël (ook 'n e-boek).
Nog ’n boek word geteken.
Lesers sal bly wees om te hoor Jojo Richter neem weer ’n sentrale rol in hierdie boek in.
Onvolprese is die personeel in ’n boekwinkel: Nicky du Toit, Louise Swanepoel en die grootbaas van Protea, Nicol Stassen.
Koop Ewebeeld hier.
Ook te koop as e-boek,
Comments