Mauritius, hier kom ons – maar net vir ‘n paar uur.
Ek dink daaraan om van die hawe ‘n taxi te vat Grand Baie toe en ‘n bietjie daar rond te kuier. Daar is mos ook kort uitstappies per glasboot om na die koraalriwwe te kyk?
‘n Alternatief is Trou-aux-Biches, maar Mauritiusveterane waarsku dat die strand nie juis dagbesoeker-vriendelik is nie.
Hoeveel roepees (?) moet ‘n ou in kontant saamvat vir so ‘n dag se kuier: taxi’s, bootjie, broodjie en ietsie koels vir die keel (x2)?
留言