top of page
Uitmelkbos

BLOG 1012

‘n Resultaat van die besinning wat ek in blog 999 in die vooruitsig gestel het, is blog 1012:

Die Griekse woord “nike” beteken oorwinning. “Nikon” beteken oorwinnaar. So lees ek in J. Stephen Lang se boek “Leer ken die Bybel in 30 dae”. Wonder of die name van die beroemde Nikeskoene en die ewe beroemde Nikonkameras Grieks van oorsprong is.

Dit is korter en kragtiger as die deursnee-hvd-bydrae in die pre-duisend-era. Kort genoeg om dit sommer ook op Facebook te sit.

Nog ‘n voorbeeld van die nuwe patroon is die vier inskrywings tussen 21 en 25 April oor die Slanghoek-uitstappie. Voorheen sou ek alles in een asem wou oordra.

Langer stilswyes tussenin sal seker ook nog voorkom. Wil myself dissiplineer om minder tyd by die rekenaar deur te bring.

2 views

Recent Posts

See All

Probleme probleme

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor...

SKOONHEID SONDER SKROOMHEID

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n...

Comments


bottom of page