top of page
Izak de Vries

Biskop David Russel sterf

* * * Biskop David Russel is oorlede. David was ’n liberale teoloog wat ewe sterk teen homofobie en die patriargie as teen apartheid baklei het. Ek was bevoorreg om hom by geleentheid te ontmoet en is op 2 Augustus 2008 gevra om ’n aantal portrette te neem. Die opdraggewer was die Good Hope Metropolitan Community Church wat sy gesig op plakkate wou gebruik tydens die jaarlikse gay pride march as een van die mense wat hulle ondersteun het om mense van dieselfde geslag te kon laat trou. David was nogal geamuseerd oor die eer om ’n poster boy te wees.

1 view

Recent Posts

See All

Ena Murray deur die oë van ander

Ena Murray: 27 Desember 1936 – 4 Junie 2015 Alle foto's deur Susan Bloemhof Lekkerleesboekrak op Facebook was die eerste. Voor sonop was...

Why? / Hoekom?

A brief explanation on why I run without shoes. (Afrikaans hieronder) Nou die Afrikaans: Hoekom kaalpoot?

Comments


bottom of page