Berigte te velde is dat mense vergeefs hier soek na die blog “‘n Belhar-scenario” waarin ek op grond van die boek “Belhar Geweeg” ‘n somber toekomsprojeksie skets oor die moontlike “kronkelpad” wat daardie omstrede VGK-belydenis in my oë kan loop. Dit is die blog van 29 OKTOBER. Hou net aan blaai. Dis die vierde, vyfde blog van bo. Dankie vir die belangstelling.
Uitmelkbos
Komentarze