Dit gaan oor rugby
Dit gaan oor pa-seunverhoudings
Dit gaan oor manwees
Dit gaan man-vrouverhoudings
Dit gaan oor wit wees
Dit gaan oor bruin wees
Dit gaan oor swart wees
Dit gaan oor ras
Dit gaan oor rasseverhoudings
Dit gaan oor die voordeellyn
Dit gaan oor bloed
Dit gaan oor grond
Dit gaan oor taal
Dit gaan oor Facebook
Dit gaan oor Suid-Afrika Die slimste van alles is dat dit ’n vrou is wat ons manlikheid kom oopkrap het. Ek het hierdie foto van Saartjie Botha so twee maande gelede geneem.
Louis de Villiers, Rapport se rubyskrywer, het die stuk met Saartjie Botha bespreek.
Hans van der Veen se fotogalery.
Naomi Meyer, van LitNet, se onderhoud met van die spelers:
’n Baie goeie resensie deur Theresa Smit (in Engels).
Hier is ’n stuk wat in die Perdeby verskyn het, Botha deel een en ander daarin. Ek is baie bly ek het dit gesien. Gaan heen en gaan geniet dit. Die enigste alternatief is sokker op die kassie, wat ook maar oor balbesit gaan. Sokkerspelers is gewoonlik net simpel akteurs. Balbesit vertel ons baie van onsself.
Comentários