top of page
  • Izak de Vries

A tale of two shirts en iets meer

(Afrikaans volg laer af. / Click on the pictures to enlarge them.)

The beloved and I got married on December 10, 1994.


We decided to get married in jeans and African shirts. The beloved has always liked Coptic Crosses, so one day while walking in a market, we spotted these two shirts and we knew: We have found them!

The Coptic Church has survived for many centuries under difficult circumstances, but it also adapted and to its environment.

Our wedding invitation read: We are going to wear jeans, you may do too.

It was a simple wedding with tea afterwards. Everyone was welcome.

We still wear the shirts every now and then, and we put them on again on December 10, 2014.


Ek en die geliefde het op 10 Desember 1994 getrou.

Ons wou nou nie skuld maak nie en nie een van ons wou dat sy soos ’n roomkoek lyk nie. Verder wou ons in die Afrikatradisie almal laat welkom voel. Ons wou dit ook duidelik maak dat ons gelyke vennote is.

Ons besluit toe om in jeans te trou, met Afrikahemde. Die geliefde was nog altyd lief vir Koptiese Kruise en toe, terwyl ons eendag rondloop op ’n mark, hang hierdie twee hemde daar. Toe weet ons, hierin gaan ons trou.

Die Koptiese Kerk het vir baie jare onder groot druk bly voortbestaan, maar het ook aangepas en vervorm.

Ons troukaartjie het gelees: Ons gaan jeans dra, julle mag ook.

Dit was ’n eenvoudige troue met tee na die tyd. Almal was welkom.

Ons dra die hemde nog so nou en dan, en het hulle weer op 10 Desember 2014 aangetrek.

1 view

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page