O hemel. Nou is die gort gaar! Riana Scheepers het besluit sy trek alles uit in haar resensie oor Byna Liefde.
Julle kan gerus haar heerlike, rowwe, opruiende en tong-in-die-kies resensie lees.
Wat meer is, Die Burger wil hê julle moet deelneem aan die debat.
Comments