top of page
Izak de Vries

A-Z

My onmoontlike sin vir regverdigheid het my gedwing om die lys te probeer klaarmaak (ook die twee A’s wat gister uitgeval het).

Lees hierdie titels hardop:

Amper postuum: Pretorius, SJ

Die anatomie van melancholie: Hambidge, Joan

Beminde Antarktika: Krog, Antjie

C, because cowards get cancer too: Diamond, John

Chameleon on the gallows: Leipoldt, C Louis

Debora de Waal en die Baba-Blues: Kemp, Regina

The Devil made me do it: Zapiro,

Fugitive Pieces: Michaelis, Anne

The God of small things: Roy, Arundhati

Groenstaar: van Niekerk, Marlene

Hartskrif: Hambidge, Joan

Het stenen bruidsbed: Mulisch, Harry

Hongerblom: Aucamp, Hennie

Jonkmanskas: Prinsloo, Koos

Juffrou Sophia vlug vorentoe: Smit, Berta

’n Kas is vir klere: Celliers, Pieter

Klapperhaar slaap nie stil nie: van der Merwe, Kirby

Kokende Gô: Schmidt, Casper

Korrel en Kuif: Steenberg, Elsabe

Kouevuur: Breytenbach, Breyten

Mallemeuleman: de Vos, Philip

The Married man's guide to adultery: du Plessis, PG

Minnenbrieven van een Portugese non: Alcoforado, Marianna

Mister God this is Anna: Fynn,

Obool: Muller, Petra

Oeroeg: Haasse, Hella S

Omtoorvuur: Cussons, Sheila

Ons is nie almal so nie: Goosen, Jeanne

Onwaarskynlike engele: Greeff, Rachelle

Ook skaduwees laat spore: Aucamp, Hennie

Otters in die bronslaai: Krog, Antjie

Ruik jy die filmster?: Meyer, Naomi

Die rym nym ook ’n hele lewe in beslag: Kannemeyer, JC

Sê Sjibolet: Small, Adam

A see-through suitcase: Steinmair, Deborah

sewe en sewentig stories oor 'n clown: Phillips, Fransi

Soutsjokolade: Rousseau, Ina

Swerfsange vir Susan en ander: Muller, Petra

Die uur van die idote: de Vries, Abraham H

Die uurwerk kantel: Heese, Marié

Vaandels en Voetangels: Louw, WEG

Van sjofar tot sjalom: Spies, Lina

A veil of Footsteps: Breytenbach, Breyten

Vensters op die vrees: Louw, WEG

Verbruikersverse: Eybers, Elisabeth

Verdraaide raaisels: Hambidge, Joan

Vir die bysiende leser: Stockenstrom, Wilma

Vir 'n pers huis: Cronjé, Karin

Vliegoog: de Vries, Abraham H

Die vloedbos sal weer vlieg: Stander, Carina

Een Vlucht regenwulpen: 't Hart, Maarten

Volmink: Aucamp, Hennie

Volmoed se Gasie: de Vries, Abraham H

Waar koek en wyn ontbreek: Barkhuizen le Roux, Christine

Die waarheid gelieg: Cloete, TT

War of Don Emmanuel's Nether Parts: de Bernièrs, Louis

Wat sag is vergaan: de Lange, Johann

Ways of dying: Mda, Zakes

Wegloopwinter: Rupert, Rona

You taught me Language: Harlech-Jones, Brain

Die ysterkoei moet sweet: Breytenbach, Breyten

Zen and the art of motorcycle maintenance: Pirsig, Robert M

Ek moet nou ophou, dit raak belaglik, ek weet, want ek het reeds die volgende drie gesien wat ek gemis het:

'n Rooi Z4 en 'n Renaissance-kasteel: Rossouw, Johann

Rooiwielwa: Fryer, Charles

Skeurkalender: Hugo, Daniel

1 view

Recent Posts

See All

Ena Murray deur die oë van ander

Ena Murray: 27 Desember 1936 – 4 Junie 2015 Alle foto's deur Susan Bloemhof Lekkerleesboekrak op Facebook was die eerste. Voor sonop was...

Why? / Hoekom?

A brief explanation on why I run without shoes. (Afrikaans hieronder) Nou die Afrikaans: Hoekom kaalpoot?

Kommentare


bottom of page